Digitax UK spesialiseer in belastingeise vir individue wat teveel belasting betaal het,terwyl hulle in die VK gewerk het,en vergeet het om dit terug te eis.
.
Digitax UK kan al die eise indien vir u, waar ook al u in die wêreld mag wees en die terugbetaling in enige bank ter wereld inbetaal word.
As u alreeds die land verlaat het, sal ons die nodige P45 en/of P60 van u vorige werkgewers vir 'n
fooi van £14 aftrekbaar van u korting, verkry.
Afgesien van u nationaliteit of Visum , as u huidig werksaam is of was in die verenigde
Koningryk vir die laaste 6 jaar of minder is dit moontlik dat u geregtig is op 'n terugbetaling.
Omdat ons hoofsaaklik op die internet werk, kan ons 'n lae kommissie van slegs 12.5% van de korting handaaf. Sou u registreer by Digitax UK en op die internet eis,sal ons die diens verskaf teen 'n afslag
prys van net 10%.
Met ons "geen korting - geen diens fooi" beteken dit u betaal niks, sou u nie 'n terugbetaling
ontvang nie.
Belasting eise kan tydrowend wees, en gaan gewoonlik gepaard met uitgestrekte korrespondensie met die Belasting Kantoor. Ons vereevoudig die taak deur al die nodige vorms
te voltooi, die eis na te gaan en enige belasting sake namens u te hanteer.
Verder meer kan jy die vordering van jou eis dop hou deur te gaan na Track your claim wat jou in staat sal stel om in die gemak van jou eie huis en,vir geen ekstra koste nie,te weet hoe jou eis vorder.
Hoekom wag u? Dit kan nie makliker wees nie en miskien betaal jou korting nog vir jou volgende vakansie.
Lees asseblief ons FAQ's en gaan voort met u eis in die Make a Claim seksie.
|